Niestoigiometriese verbinding

'n Niestoigiometriese verbinding is 'n chemiese stof wat se elementsamestelling nie as 'n verhouding van heelgetalle geskryf kan word nie. Niestoigiometriese verbindings is gewoonlik vastestowwe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search